Zygmunt Bauman

Zygmunt Bauman
Zygmunt Bauman in 2014

Gebore (1925-11-19)19 November 1925
Poznań, Pole
Oorlede 9 Januarie 2017 (op 91)
Lees, Yorkshire, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Pole Pole
Vakgebied Etiek, politieke filosofie, sosiologie, postmoderniteit
Alma mater Universiteit van Warskou
London School of Economics
Bekend vir Moderniteit se stryd met dubbelsinnigheid
Beïnvloed deur Karl Marx, Georg Simmel, Antonio Gramsci, Hannah Arendt, Theodor Adorno, Jacques Derrida, Alain Touraine
Invloed op Peter Beilharz, Keith Tester

Zygmunt Bauman (Poznań, 19 November 1925 – Leeds, 9 Januarie 2017) was 'n Pools-Britse sosioloog en filosoof van Joodse afkoms. In die 1980's het hy bekendheid verwerf met sy boeke oor die moderniteit. Bauman was 'n professor in sosiologie aan die Universiteit van Warskou, die Universiteit van Tel Aviv en die Universiteit van Leeds. Hy was ook besoekende professor aan die Universiteit van Berkeley, Yale Universiteit, Canberra, St John's en die Universiteit van Kopenhagen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search